Radio page slider

  • Waterberg stereo
  • Radio Namakwaland
  • PUKfm

Kom kuier saam Beroepsmentor Nelize Ernst,  en haar gesels program spesiaal vir ambisieuse jongmense soos jy wat meer as net die gewone in die lewe wil bereik! Die program dek 'n verskeidenheid van kritiese onderwerpe vir enige situasie op die werkspad sodat jy na elke episode toegerus is met praktiese inligting wat jy dadelik kan toepas op enige stadium van jou loopbaan.

Kliek op een van die skakels hieronder en luister aanlyn! Elke week word daar ‘n nuwe program op die volgende gemeenskap en kampus radio stasies uitgesaai:

'PUKfm 93.6 – Dinsdae om 12:25

'Waterberg Stereo 104.9fm – Woensdae om 14:30 (herhaling om 18:30)

'Radio Namakwaland 93.04fm – Donderdae on 15:05


Het jy uitgemis? ... kom vang op by ons Potgooi