Monday, 14 April 2014 00:00
Die nuwe 93.4FM bladsy is op! Written by 

Hey AYP's , die splinter nuwe 93.4FM bladsy is op! Nou met program aantekeninge by elkeen van die opnames wat ons dusver in 14 Aksie stappe vir loopbaan sukses bespreek het gesit.

Watter een is jou gunsteling? Laat weet ons hier onder in comments...  Hiers wat bespreek was sover in die eerste sewe programme (no 8 -10 volg binnekort):

Week 1 - Jou Loopbaan Plan + Vyf Praktiese Stappe om Doelwitte te Stel  
Week 2 – Wat jou lyftaal se tydens werks onderhoude 
Week 3 – Jou 20 minuute Mentor  
Week 4 – Werks Onderhoud Uitrustings & Positiewe Kleure 
Week 5 – Sewe belangrike onderhouds vrae vir jong gegradueerdes  
Week 6 – Sewe Tipe Maatskappy Bestuur Style  
WeeK 7 - Hoe om n goeie Dankie Nota & Opvolging na 'n werks onderhoud te verseker

2014 PNG -4WARD-LOGO-2

 


Teken aan vir jou gratis uitgawe van 4Ward! Magazine

Leave a comment

Make sure you enter the (*) required information where indicated. *