Wednesday, 14 May 2014 21:15
Weer terug in Julie 2014! Written by 

Nelize Ernst is weer terug in Julie 2014 met n splinter nuwe program wat julle nie moet misloop nie. So teken aan vir ons nuusbrief en bly op hoogte van sake!

In tussen luister gerus na 26 gesels programme met aantekeninge op ons 93.4FM blaai wat ons vanaf 2013 tot dusver gedoen het.

En nou vir awesome nuus!

Radio Namakwaland het sopas hulle eie App beskikbaar op Android so nou kan jy direk vanaf jou Android foon inluister. Gaan na die Google playstore met jou selfoon en laai dit afby die skakel : https://play.google.com/store/apps/details?id=com.app.app9b7eafa20f35

Geniet dit!

Leave a comment

Make sure you enter the (*) required information where indicated. *