Tuesday, 04 November 2014 13:41
Is jy gereed om die arbeibsmark aan te vat? Written by 

Wel, ons Beroeps Mentor, Nelize Ernst is hier om jou te help!

Kies uit meer as 40 titles van haar gewilde Jeug Loopbaan Aksie Program op 93.4fm Radio Namakwaland, saam met Wynand Kotze, waar hulle praktiese raad gee om sommer vinnig en maklik jou voete te vind. 

Elke bundel sluit jou mp3. klank-snitte, skripte boek (program aantekeninge) en bonus materiaal in! Jy kan ook gratis na van die programme luister by ons Potgooi.  Kom loer gerus in hier op ons Radio blad


 

RM logo

 

Leave a comment

Make sure you enter the (*) required information where indicated. *